Mates

Updated 13 jare ago
This page shows old instructions for MuseScore 1.
For MuseScore 4 users, see Mates.

Die terugspeel maat kan verander word deur gebruik te maak van die speel paneel of deur die maat teks in die sisteem.

Speel paneel

  • Vertoon die speel paneel: VertoonSpeel Paneel
  • Verander die mates per minuut (mpm) deur middel van die Maatglyer (Mtg)

Maat teks

  • Kies 'n noot om aan te toon waar die maat teks vertoon moet word.
  • Vanuit die hoof kieslys: SkepTeks...Maat...
  • Druk OK om te voltooi

Let op dat in weergawe 0.9.3 of vroeër dat dit nie moontlik is om die maat teks of die mpm van die aanvanklike Maat Teks dialoog te verander. Albei kan wel verander word nadat die maat teks by die sisteem gevoeg word.

Huidige maat teks kan verander word deur op die maat teks te dubbel kliek redigeer modus. U kan die text editing gebruik om 'n kwartnoot of 'n ander tydsduur vir die metronoom merk in die maat teks aan te dui.
Metronome mark: Andante quarter note = 75

Mates per minuut (MPM) van huidige maat teks kan verander word deur op die maat teks regs te kliek en te kies Maat eienskappe...

Let wel: Terugspeel van die maat teks mag dalk vinniger of stadiger wees as wat die gespesifiseerde MPM is indien die maat instelling in die speel paneel nie op 100% gestel is nie.