Soek vir bywerkings

Updated 5 jare ago
This page shows old instructions for MuseScore 2.
For MuseScore 4 users, see Soek vir bywerkings.

    Daar is twee maniere om te soek vir bywerkings.

    Geoutomatiseerde bywerkingstoets

    1. Kies WysigVoorkeure... (Mac: MuseScoreVoorkeure...) vanaf die keuselys;
    2. Kies die Werk by-oortjie:
      Dialog: Edit / Preferences... / Update
    3. Merk die blokkie gemerk "Soek vir nuwe weergawe van MuseScore."

    Nou sal MuseScore soek vir bywerkings met elke oopmaak en jou in kennis stel indien nodig.

    Soek vir bywerking

    1. Kies HulpSoek vir bywerking:
      Menu: Help / Check for Update
    2. 'n Dialoogkassie sal verskyn met die bywerkingstatus: óf "Geen bywerking beskikbaar", óf "'n MuseScore-bywerking is beskikbaar:" gevolg deur 'n skakel om dit af te laai.

    Nota: Bogenoemde opsies is slegs beskikbaar in die Mac- en Windows-weergawes van MuseScore (uitsluitend die weergawe vanaf die Windows Store), aangesien slegs hulle direk vanaf MuseScore.org bygewerk kan word. Linux-verspreidings (en die Windows Store) her ander meganismes om bywerkings beskikbaar te stel..

    Sien ook

    Do you still have an unanswered question? Teken asb. eers in om jou vraag te plaas.