Balke

Updated 11 jare ago
This page shows old instructions for MuseScore 1.
For MuseScore 4 users, see Balke.

Outomatiese balke in MuseScore

Balke word outomaties gestel, maar die instellings kan ook oorskryf word. Trek 'n balk simbool vanaf die balk pallet na 'n noot om sodoende die balke optrede te verander.
Balk Pallet

U kan ook eerste die noot kies en daarna dubbel kliek op die toepaslike simbool in die balk pallet.
Begin balk knoppie Begin 'n balk by hierdie noot.
Middel van balk knoppie Moenie 'n balk hier eindig.
Geen balk knoppie Moenie hierdie noot balk.
Tweede vlak balk knoppie Begin 'n tweede vlak balk by hierdie noot (nog nie geïmplimenteer in die huidige weergawe van MuseScore).

Sien ook

  • [[nodetitle:Kruis staf balking]]