Ontwikkeling

Hierdie vertaling is verouderd, sien die Engelse weergawe as verwysing: Development

Plugins

  • Plugin development: Reference information for writing MuseScore plugins (for 1.3 and older only). Most documentation for 2.0+ is built-in to the Plugin Creator. Here is a quick guide. Plugins for 2.x.
  • Plugins for 3.0: Stub for changes to the plugin framework for MuseScore 3.0.

Get help from other developers

To make your first contribution, or to talk about something you want to do to MuseScore, you can contact the other developers.

Toetsing

Kwessiespoorder: Plaas en volg MuseScore-foutaanmeldings, feature requests of take. As jy geïnteresseerd is om te help om nuwe features en vir foute te toets, sien Comparison of stable, beta, and development versions. Dit help om die kwaliteit van die volgende stabiele uitgawe te verbeter.

Dokumentasie

Die MuseScore-gemeenskap hou 'n gesamentlik-geskrewe handboek in stand. Enige ingetekende gebruiker kan die handboekbladsye redigeer en verbeter. As jy 'n fout of weglating in die handboek sien, moenie twyfel om dit reg te maak of uit te brei nie—klik die ⠇ regs van die titel, kies "Redigeer," en verbeter die bladsy. In gevalle waar jy die veranderinge sou wou bespreek, skryf in die dokumentasieforum.

Vertaling

Mense regoor die wêreld gebruik MuseScore, danksy 'n lewendige vertalersgemeenskap. As jy wil help met 'n bestaande vertaling of 'n nuwe een begin, sien die onderstaande instruksies. Vra enige vrae op die forums of ontwikkelaarsposlys en deel aanvanklike werk—veral om onnodige werk te voorkom, sou veranderinge nodig wees.

Handboek en webwerf

As jy belangstel om die webwerf of sagtewarehandleiding te vertaal, stel jouself voor op die vertalingsforum. Ons sal jou dan toegang gee om bladsye te redigeer en nuwes te skep vir jou taal. Sien ook die breedvoerige vertalingsinstruksies.

Sagteware

Die MuseScore-gemeenskap gebruik 'n vertalingsbediener wat dit makliker maak om MuseScore gesamentlik te lokaliseer. As jy wil begin vertaal na 'n taal wat nog nie reeds gelys is nie, laat 'n versoek op die vertalingsforum sodat die taal bygevoeg kan word.