Skenk
Die waardevolste skenking wat u kan gee is u tyd, hetsy op die ondersteuningsforums, kodering, dokumentasie en vertaling of deur mense van MuseScore te vertel. As u graag 'n monetêre skenking aan MuseScore wil maak, gebruik asseblief die onderstaande metode wat vir u die gerieflikste is.
Waarheen gaan dit?
Skenkings word gebruik om oprigtings- en bedryfsuitgawes om MuseScore.org te bedryf en te onderhou, te dek. In die toekoms sou ons dit graag wou uitbrei om promosiemateriaal by konferensies te dek.
Vanjaar se skenkingsveldtog
282 skenkings ontvang, $7110.70 ingesamel. Ons doelwit is $10000
71.1% |
Bankoorplasing
Skenkings via bankoorplasing word slegs in Euro aanvaar.Stuur skenkings na:
Musescore BVBA Octaaf Soudanstraat 22 9051 Sint-Denijs-Westrem Belgium (Europe) Bank: BNP Paribas Fortis IBAN: BE24 0016 3700 4938 BIC: GEBABEBB