News

MuseScore 1.0 is vrygestel

8 jare gelede

Ons is trots om MuseScore 1.0 bekend te stel, ons beste en mees stabiele weergawe tot op hede. MuseScore 1.0 is gratis sagteware beskikbaar vir Windows, Mac en Linux en vertaal in 35 tale. Dit is die ideale oplossing om pragtige bladmusiek mee te vervaardig.

Laai MuseScore 1.0 af

Read more

MuseScore teaser

8 jare gelede

MuseScore is 'n gratis inter-platform WYSIWYG musiek notasie program wat 'n koste effektiewe alternatief is vir professionele programme soos Sibelius en Finale.
Dokumente kan uitgedruk word as pragtige gegraveerde bladmusiek of kan gestoor word as PDF of MIDI formaat.

    Sommige hoogtepunte: Screenshot
  • WYSIWYG, note word geplaas op 'n "virtuele note blad"...
Read more