MuseScore teaser

Jan 17, 2011 - 06:05

MuseScore is 'n gratis inter-platform WYSIWYG musiek notasie program wat 'n koste effektiewe alternatief is vir professionele programme soos Sibelius en Finale.
Dokumente kan uitgedruk word as pragtige gegraveerde bladmusiek of kan gestoor word as PDF of MIDI formaat.

    Sommige hoogtepunte: Screenshot
  • WYSIWYG, note word geplaas op 'n "virtuele note blad"
  • Onbeperkte hoeveelheid mates
  • 'n Maksimum van vier stemme per maat
  • Maklike en vinnige noot byvoegging deur middel van 'n sleutelbord, muis of MIDI klawerbord
  • Geïntegreerde terugspeler en FluidSynth sagteware namaker
  • Invoer en uitvoer van MusicXML en Standaard MIDI lêers
  • Beskikbaar vir Windows, Mac en Linux
  • GNU GPL gelisensieërd