Lirieke

Updated 9 jare ago
This page shows old instructions for MuseScore 1.
For MuseScore 4 users, see Lirieke.
  1. Voeg note by
  2. Kies die eerste noot
  3. Druk Ctrl+L en tik die lirieke in vir die eerste noot
  4. Druk Space aan die einde van die woord om na die volgende noot te gaan
  5. Tik 'n koppelteken - in aan die einde van 'n sillabis om na die volgende noot te gaan
  6. Druk Shift+Space om na die volgende noot te skuif
  7. Druk Enter (Mac: Return) om af te skuif na die volgende lirieke lyn

Voorbeeld lirieke:A-des-te fi-del-es

Sillabisse kan verleng word deur gebruik te maak van die onderstrepingsteken _:
Sillabis verlengings lyn

Ingevoer deur: soul, _ _ _ To Esc.

Spesiale karakters

Lirieke kan text editing word as normale teks met die uitsluiting van 'n paar karakters. Indien u 'n spasie, koppelteken of onderstrepie wil byvoeg by 'n enkel sillabis kan een van die volgende kortpaaie gevolg word.

  • Ctrl+Space (Mac: +Space) voeg 'n space in in die teks
  • Ctrl+- (Mac: +-) voeg 'n koppelpteken (-) in in die teks
  • Mac only: +_ voeg 'n onderstrepie (_) in in die teks

Sien ook: [[nodetitle:Teks]] , [[nodetitle:Akkoord name]] .