Lyn

Updated 13 jare ago
This page shows old instructions for MuseScore 1.
For MuseScore 4 users, see Lyn.

Die lyn pallet, soos ander palette , word gebruik deur te "trek-en-plaas". Gebruik die muis om die item vanaf die pallet te trek en in die blad te plaas.

Lyne pallet

Verander lengte

Indien u die lengte van 'n lyn verander deur gebruik te maak van die muis, sal die anker posisies (die note of mates waaraan dit verbind is) nie verander nie. Dus word die volgende metode aanbeveel vir die verandering van die begin en eind punte van 'n lyn.

If you change the length of a line using the mouse then the anchor positions (the notes or measures they apply to) do not change. Therefore the following method is recommended for adjusting the start or end points of a line.

  1. Indien u in note invoer modus is, druk dan N om note invoegging te verlaat
  2. Dubbel kliek die lyn wat u wil verander
  3. Skuif die handvatsels deur van die volgende kortpaaie gebruik te maak
    • Shift+Right om die anker een noot (of maat) regs te skuif
    • Shift+Left om die anker een noot (of maat) links te skuif
  4. Indien u die lengte van die lyn visueel wil verander sonder om die note of mates waaraan die lyn verbind is te verander kan u die volgende kortpaaie volg
    • Right om die handvatsel een eenheid regs te skuif
    • Left om die handvatsel een eenheid links te skuif

Sien ook: Hairpin , Volta