Tyd aanduiding

Updated 13 jare ago
This page shows old instructions for MuseScore 1.
For MuseScore 4 users, see Tyd aanduiding.

Tyd aanduidings is beskikbaar op die hoof pallette kantbaan. U kan hierdie tyd aanduidings trek-en-plaas na die sisteem (sien palette vir algemene inligting oor hoe om met palette te werk in MuseScore).

Tyd aanduiding kantbaan palet

Indien 'n tyd aanduiding nie gevind kan word op die kantbaan palet nie, gaan na SkepTyd... om u eie aanduiding te skep. U kan die boonste en onderste getalle in die Skep Tyd Aanduidings paneel verander.

In meeste gevalle is dit slegs nodig om die eerste getal van die boonste getalle te verander. Die additionele boonste getalle is vir toevoeging meters wat meer as een boonste getal bevat wat geskei word deur die plus (+) teken).

Skep nuwe tyd aanduiding

Optel mates

Daar is tye waar die eintlike tyd an 'n maat verskillend is van die gespesifiseerde tyd deur die maat aanduiding. Optel mates is 'n algemene voorbeeld. Om die eintlike tyd van 'n maat te verander sonder dat die verandering van die maat aanduiding vertoon word, sien die Eienskappe afdeling van [[nodetitle:maat werksaamhede]]