Verbinding

Updated 13 jare ago
This page shows old instructions for MuseScore 1.
For MuseScore 4 users, see Verbinding.

'n Verbinding is 'n gekrufde lyn tussen twee note van dieselfde toonhoogte. Indien u 'n gekurfde lyn wil hê wat oor verskeie toonhoogtes strek, sien [[nodetitle:Bogies]] .

Eerste metode

Kies die eerste noot:
Eerste noot gekies

+ skep 'n verbinding: (In weergawe 0.9.3 en vroeër is die snelsleutel Shift+S)
Bogie na aangrensende noot

Tweede metode

Om verbindings te skep tydens [[nodetitle:noot invoeging]] druk + na die eerste noot van die verbinding. In weergawe 0.9.3 en vroeër moet u + druk voor die byvoeging van die eerste noot..